More! My top pas perfek en is stunning! Absoluut mal daaroor en love die oorbelle! Baie dankie vir jou puik diens. Sal definitief weer bestel. Lekker dag! 🌻